Fokus geselsprogram op Pretoria FM

Luister hier na Charl Oberholzer, die programleier, en sy span: Prof. Koos Malan, Flip Buys en Heinrich Matthee, wat saampraat oor die volgende onderwerpe:  die SAUK, Monitor, Hlaudi, ens.;  Universiteite en Afrikaans;  Tswane-politiek en politieke geweld in aanloop tot verkiesing;  en Helpende Hand Skole-ondersteuningsentrum en die Wiskunde-onderwyskonferensie.  Die buitelandse fokus val op die Europese Unie in die lig van Brexit, waar Henrich Matthee se deelname aan die program hoofsaaklik op hierdie punt val. Dit is ‘n breĆ« gesprek, maar die idee is om te probeer oordeel hoe die lyne getrek word en watter politieke kragte na vore tree.  Die Istandboel-bomme word ook bespreek.


Luister hier:
http://www.pretoriafm.co.za/wp-content/uploads/2016/07/FO-160630.mp3

Datum: 30 Junie 2016